
2de swaarste dag van my lewe. Oudste klim op n vliegtuig na Engeland vir permanent. Ten minste 5 jaar. Hy en vroulief kan nie wag nie. Ek en Jongste tjank onbeskaam. Ek het geen idee hoe ek my lewe nou gaan navigate nie. Ek het weekliks my kind gesien. Gesels en lang liefdevolle drukkies gekry. Arme Jongste wat nou die volle gewig moet dra. Ek wil nie hoor hoeveel ander mense al vir jare so lewe nie. Vandag is ek stukkend.
Ek sien die wolke treur vandag en ek wonder waaroor….nou weet ek. Sterkte! Ek het geen idee hoe dit voel as jou kind so ver weggaan nie. Maar ek weet hoe dit voel as een van jou familie op daai êrie klim….en ek huil saam jou😢😢😢
LikeLike
😢💔
LikeLike
Ek het nie raad nie, maar hier is vir jou ‘n stywe, stywe drukkie…
LikeLike
😢💔
LikeLiked by 1 person
sterkte en liefde vir jou en jongste
LikeLiked by 1 person
Marieta!!! Was dit vandag! Ag my vriendin, ek stuur ń groot druk.🌹🌹
LikeLiked by 1 person
Dankie. Dit troos darem
LikeLike
I share your grief. When my eldest and his family left for Norway nearly three years ago my heart shattered. I don’t think it has ever mended because, thanks to the pandemic, we haven’t seen them since. Thank goodness for the video calls on WhatsApp that has kept me in touch with my granddaughters … what would I do for a real hug! My thoughts are with you. Your are the most stukkend person in the world right now; just know there are far too many of us who understand how you feel.
LikeLiked by 2 people
Ag jinne, dis bitter! Ek dink aan jou. My kinders vertrek oor minder as drie weke permanent Australië toe.Ek gaan nie my twee kleinseuns sien grootword nie.. Al is baie in hierdie posisie, maak dit nie jou hartseer minder nie. Stywe drukkie vir jou.
LikeLike
Baie sterkte vir jou ook. 🤍💜
LikeLiked by 1 person
🧡💛💚
LikeLiked by 1 person
My hart huil saam met jou, sterkte
LikeLiked by 1 person