Waterkind

Ek is my lewe lank verskriklik lief vir swem.  Veral see en riviere, maar vriende se swembaddens werk ook goed.  Ek onthou die paar geleenthede wat ek al gehad het om in riviere te swem klokhelder. Dis ook die enigste oefening wat ek op hierdie stadium kry.  ‘n Vriendin het my gebless met haar gymkaartjie.  … More Waterkind

Learning Curves

Ek het besluit om ‘n nuwe avontuur aan te pak.  Ek gaan oorsee engels gee vir bloedjies wat dit nie kan praat nie.  Maar vir nou is die lewe bietjie gekompliseerd, so ons gaan eers oor die internet engels gee.  Van die huis af. Maar ek het nie internet nie…. Lang gesoek beveel oudste ‘n … More Learning Curves

Hyl Hitler

Dis onmoontlik dat almal van jou hou.  Ek weet dit.  In my geval is dit nog al my lewe die minderheid mense wat met my kan uithou. Ek hou ook nie van almal nie.  Jammer om te se.  Ek weet die Here het almal lief so ek probeer verdra. Maar as jou fut uit is … More Hyl Hitler

Die gelukwense

Ek geniet dit altyd om te verjaar.  Natuurlik die persente, maar ook al die mooi wense.  Die vriende  wat bel en die blomme verbly my hart. My ma skryf elke jaar die mooiste kaartjie.  Ek bewaar almal.  Mens kry al hoe minder regte egte kaartjies.  Ek lees dit altyd met sorg en vat elke seenwense … More Die gelukwense

McFlurry MyVoet

Raak ek nou lus vir ‘n roomys op die eerste lekker warm Sondag na die winter.  “Poeding is mos bedoel vir sondae.”  Oortuig ek myself en ignoreer die stemmetjie wat my herinner dat ek eintlik te dik is vir roomys. Leen oudste se kar. Ry amper oor die emmer waarmee hy die kar flussies gewas … More McFlurry MyVoet