Mensig! Hy is 30 en ek is oud.

Oudste slaan 30 en ek besluit om met die hulp van n vriendin se talentvolle seun, n video te maak vir Facebook. Ek kan dit ongelukkig nie hier oplaai nie. My WordPress is te basic. So to maak ek maar n klein collage.

Soos ek fotos en videos van hom by mekaar maak, verlang ek sommer na sy kinder jare en al die tyd en liefde wat ek so vrylik kon kry. Nou is hy n groot mens. Getroud. Besig. Ek waardeer die uurtjies wat ek met hom het. Hy is wys verby. Met n groot hart en wonderlike insig in mense.

Ek huil heerlik toe ek die video sien wat Sandy gemaak het. Kompleet met n pragtige inspirerende lied. En besef dat ek myself sien ouer word soos die prentjies verby flits. Die haar style, die klere. Sy sussies.

Tyd is regtig kosbaar.


12 thoughts on “Mensig! Hy is 30 en ek is oud.

  1. I have found the poem I wanted to share with you:

    Must time go so fast?
    O, time! Be slow!
    It was a dawn ago I was a child dreaming of being grown;
    a noon ago I was with children of my own;
    and now it’s afternoon – and late – and they are grown and gone.
    Time, wait!
    – Ruth Bell Graham

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s