Sy en satyn

Daar is ‘n stok ou boere liedjie met hierdie woorde in….as ons kamma kamma voel ons is vir mekaar bedoel. Perels en lint. Sy en satyn.

Jongste is vandag 25. Verloof. En besig om trou rok te soek. En my hart sing ek ou liedjies en verkneukel my in haar vreugde. Sy slaan my asem weg in elke rok. Die fyn skraal lyfie fraai verby. Sy herken “haar” rok as sy in die speel kyk. Want al is sy my kind, my Jongste, my baba, weet sy deeglik wie sy is. Haar hart verpand aan die regte man. Haar planne klaar in plek. Die budget fyn uit gewerk. Ek kom net saam vir die “ride”. En sluk die knop in my keel weg as sy daar staan in wit kant en sy en satyn. Sleep en al.


8 thoughts on “Sy en satyn

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s