ENGELE OM ONS

Neels Visrivier

 

Partykeer dra ‘n engel vellies en ‘n plaashoed.  Jy sien hom nie sommer in iets anders as ‘n kortbroek nie.  Hy vertel lang interresante stories en luister met aandag na jou gesels.  Jy lag onwillekeurig saammet hom as hy lag, want hy laat dit so lekker klink.  Maar wat hom eintlik ‘n engel maak, is die kalm, vrygewige manier waarop hy jou en joune sëen.  Geduldig en aanhoudend.   Die geld kan jy terugbetaal, maar die blessing abundantly…. nooit.   “Dankie” is te ‘n klein, alledaagse woord om te gebruik.  Daar moet iets wees wat my hart beskryf sonder om hom ongemaklik te laat voel.  Dalk dat hy meer kosbaar as icewein is  en groter inpak op ons lewens het as wat water op die Visrivier Canyon gehad het?  Maar vir hierdie engel is my hart te vol en my woorde te min.

So

Ek weet jy weet nê?


4 thoughts on “ENGELE OM ONS

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s