Weggepak

IMG_20191105_154104

Ek het iewers hierdie jaar nóg ‘n ambisie/droom/hoop of wens van myself vir myself in die laai genaamd “Never gonna happen” gebêre.

Gisteraand het ek die laai saggies toegestoot en nou loop ek vandag ‘n bietjie verlate rond.

As kind het my hele gedagtewêreld uit lugkastele en stories bestaan en soos ek grootgeword het, het planne en ambisie en probeer uitkom by my drome bygekom.

Maar elke jaar word daardie laai voller en my hart leër en my gedagte wêreld verveliger


8 thoughts on “Weggepak

  1. Dreams keep us alive to the possibilities of life. Ambitions cannot always be achieved, but dreams can swirl around and change according to circumstances. Ambitions might fit into that ‘never gonna happen’ drawer, but dreams can lead to other things happening: start small, enjoy the tiny successes in life and continue to dream BIG!

    Liked by 1 person

  2. Drome en ambisies kan soos klere wees – Party keer pak ons weg, haal later uit en kan nie dink waarom ons dit wou hou nie, gooi dan weg. Party keer pak ons weg, haal later uit en besef ons het ‘n beter een in die kas. Party keer haal ons uit, stof af en dra dit weer

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s