In herinnering

AnnettieJy sou vandag 26 jaar oud gewees het, maar in plaas daarvan het jy  die ewige lewe.  Wow.  Daar is immers nie ‘n groter prys vir ‘n kind van die Here nie.  En geen groter begeerte vir ‘n ouer nie.  Maar dit beteken nie dat ek nie elke dag lewe met die pyn en die verlange nie. Ek het geleer dat vrede en vreugde werklik saam met ondraaglike pyn in een hart kan bestaan.

22/04/2009

Een liggie aan

Een liggie af

Hoe gaan ek aan

met ‘n toekoms sonder jou?

Een tree voor die ander tree

Langer is die skaduwees

Dieper le die donker

Dowwer is die pad vorentoe

Bang is ek nou

vir die onverwagte draai

Een voet op die petrol

Die ander op die briek

Onpadwaardig is ek.


2 thoughts on “In herinnering

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s