As bottervliegies se Vlerke oopgaan

https://goo.gl/images/WgVQZB

Met jou sagte oe en soet glimlag het jy snoesig in jou kokon gesit. Toe gewikkel in Mamma se liefde en oom Pa se sorg.

Jou drome en jou pyn op jou lyfie laat verf.

Jou Frieda broer se visie sien ontvou.

Jou planne gemaak en gelos.

Die lewe bekyk en weer jou oe toegemaak.

Maar vandag gaan jy jou vlerke oopmaak.

En wegvlieg.

En ons gaan jou meer as wyn en goeie koffie mis.

En stukkies van ons harte en drome klim saam met jou op jou reis.

Maar meer as seer is die skoonheid van jou vlerke in vlug.

Gaan groot ons Pop.

Advertisements

10 thoughts on “As bottervliegies se Vlerke oopgaan

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s